Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Wilderness

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilderness bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 774 resensies.

Wildernis

The Pink Lodge on The Beach

"'n Baie lekker toerismebestemming met goeie fasiliteite en lekker watersportgeleenthede. 'n Besonderse rustige, klein dorpie, maar naby genoeg aan George as jy die behoefte aan 'n mall het!"

Wildernis

Wilderness Beach Views

"Die beste deel van die Tuinroete."

Wildernis

Suite on Sea

"Wat 'n lieflike, rustige, skoon en knus plek! Hier sal ons wil bly. "

Wildernis

Astral Guest House

"As mens bereid is om net rond te ry, is daar hope dinge om te doen en te sien."

Wildernis

Fairy Knowe Hotel

"Sal vir seker weer kom."

Wildernis

Mont Fleur

"Pragtige wêreld."

Wildernis

The Tops Guest House

"As ek kon het ek soontoe getrek!"

Wilderness Heights, Wildernis

Wilderness Waters Boutique Suites

"Ek reis baie en die standaard van WW is baie hoog. Dankie weereens."

Wildernis

Limberlost

"Pragtige plek."

Wildernis

Peacehaven On Sea

"It's gorgeous!"

Wildernis

Suite on Sea

"Baie mooi area van ons land!"

Wildernis

Jobelia Garden Route Villa

"Wilderness is a beautiful place to explore and everything is there, no need to go anywhere else."

Wildernis

Thomas Ville By the Sea

"Vreeslike pragtige plek. "

Wildernis

Astral Guest House

"Pragtige natuurskoon en skoon strand met lieflike see-uitsig."

Wildernis

The Wilderness Hotel

"Fantastiese dorp."

Wildernis

Fairy Knowe Hotel

"Wildernis was nog altyd een van die mooiste plekke in Suid-Afrika!"

Wildernis

JustFor2

"Die natuurskoon is asemrowend. Baie ryk aan verskillende voëlspesies. Die see vleg in met die riviere wat lei na die woud. Dis veilig om met jou fiets rond te ry. Alles is lekker bymekaar. Avontuur aktiwiteite vir oud en jonk. Daar is ook 'n hele paar heerlike eetplekke met unieke smake en resepte. Mens hoef nie vêr en wyd te ry daarvoor nie. Die inwoners van Wildernis is baie vriendelik asook baie besorgd oor die natuur om dit mooi skoon te hou."

Wildernis

JustFor2

"Oulik en baie skoon!"

Wildernis

Milkwood Lodge

"Winkelsentrum klein, maar het goeie verskeidenheid. Strande skoon en veilig."

Wildernis

Boardwalk Lodge Self-catering

"Hierdie dorpie sal ons beslis weer besoek."

Wildernis

Boardwalk Lodge Self-catering

"Ons het 'n stukkie van ons harte verloor 'n jaar terug in Wilderness en nou het ons besluit om elke jaar Wilderness te besoek. Sielsbevredigend!"

Wildernis

Boardwalk Lodge Self-catering

"'n Juweel vir ontspanning. Restaurante is tops en almal laat mens baie welkom en spesiaal voel."

Wildernis

Peacehaven On Sea

"Pragtig. Net altyd nat van die mis."

Wildernis

Whales Way Ocean Retreat

"Great area om te ontspan."

Wildernis

Boardwalk Lodge Self-catering

"Perfekte plekkie om weg te breek, selfs in die hart van winter."

Wildernis

The Wilderness Hotel

"Beautiful town which is centrally situated to experience what the Southern Cape offers. "

Wildernis

Astral Guest House

"Eenvoudig ‘n onbeskryflike belewenis!"

Wildernis

Swinford Manor

"Baie lekker."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang