Geverifieerde Resensie
Wilderness
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilderness bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 774 resensies.
"Uitstekend en pragtige natuurskoon. Baie besienswaardighede en pragtig skoon strand."
"Ons het een van ons lekkerste vakansies hier deurgebring. Strand pragtig skoon. Daar lekkerste eetplekke en mooi interessante winkeltjies. Groot Spar. Mooiste omgewing, naby George. Omgewing pragtig. "
"Wilderness is beautiful with lots of shops and activities in the area. Beach was manned by police and life guards."
"Wildernis is natuurlik geskik vir oorsese toeriste, maar as jy moeite doen, kom jy op die hart van die dorp en sy inwoners af. Dit is 'n vriendelike dorpie en baie skoon en georganiseerd. Ek is natuurlik 'n boswese en kon heerlik op die paaie in die woud stap en die natuur geniet. Daar is ook soveel plekke waar jy net die uitsig rustig kan sit en geniet."
"Wilderness was amazing and we will return, the local restaurants we used at lunch times and every night due to the lack of facilities at the fairy Knowe. Beaches were clean and safe."
"Dit sou gaaf gewees het om inligtingsbrosjures in die gastehuis kon ontvang t.o.v. besienswaardighede in die omgewing. Oulike plek vir rus en vrede."
"Pragtige woude in die area. Perfek om uit die stad te kom en 'n ander tipe leefwyse te ervaar."
"Wildernis is wonderlik, een van ons gunstelingplekke in SA en ons sal altyd terugkom!"
"Min restaurante wat goeie gehalte kos bedien. Joy moet ook altyd 'n afspraak maak om in die aande daar te eet wat baie ongerieflik is veral op die dag wat jy daar arriveer."