Geverifieerde Resensie
White River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in White River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 252 resensies.
"White river is ideally situated with travelling times to Sabie, Kruger Park, Nelspruit and Hazyview only 20 to 50 minutes away."
"Pragtige plek met baie besienswaardighede. Het dit baie geniet en sal beslis weer kom kuier."
White River Country Estate, Witrivier
Pinehurst Place"Ons is mal oor White River Country Estate. Sal beslis weer kom!"
"Ek het te min met Witrivier te doen gehad maar daar is vreeslik baie om te doen in die omgewing en die fietsry was hectic met al die opdraandes."
"Fantastiese plek om af te saal, vriendelikste mense, genoeg geriewe (winkels en restaurante), nie ver weg (± 1 uur) van ander toeriste-aantreklikhede in Mpumalanga nie. "
"Witrivier was baie sentraal tot alle besienswaardighede. Rustige en netjiese dorp om Mpumalanga vanaf te verken. "
"Ons het die lekkerste kos ooit geniet by Meraki, 'n klein oulike restaurantjie in die Bagdad-kompleks."
"Baie oulike dorpie. Die mense was almal vriendelik en ons het heerlik koffie by verskeie eetplekkies geniet."
"Baie mooi plekkie. Ons wil teruggaan en plekke gaan besoek, want ons was daar vir die SA Dans kompetisie. "