Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

White River

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in White River bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 252 resensies.

Witrivier

Tulela Cottage

"White river is ideally situated with travelling times to Sabie, Kruger Park, Nelspruit and Hazyview only 20 to 50 minutes away."

Witrivier

Kwa Bhekizihambi Guest House

"Pragtige plek met baie besienswaardighede. Het dit baie geniet en sal beslis weer kom kuier."

Witrivier

Hazel House

"Baie mooi plek."

Witrivier

Telestai Guest House

"Almal is heel vriendelik."

White River Country Estate, Witrivier

Pinehurst Place

"Ons is mal oor White River Country Estate. Sal beslis weer kom!"

Witrivier

Sophia's Cottage

"Ek het te min met Witrivier te doen gehad maar daar is vreeslik baie om te doen in die omgewing en die fietsry was hectic met al die opdraandes."

Witrivier

Kwa Bhekizihambi Guest House

"Witrivier is baie spesiaal. "

Witrivier

AtHome Retreat and Guest House

"Fantastiese plek om af te saal, vriendelikste mense, genoeg geriewe (winkels en restaurante), nie ver weg (± 1 uur) van ander toeriste-aantreklikhede in Mpumalanga nie. "

Witrivier

Hannah's Log Cabins

"Witrivier was baie sentraal tot alle besienswaardighede. Rustige en netjiese dorp om Mpumalanga vanaf te verken. "

Witrivier

Eden Cottage White River

"Baie goeie plek en is sentraal geleë."

Witrivier

10 On Brightside

"Baie goeie ligging."

Witrivier

Belgrace Boutique Hotel

"Ons het die lekkerste kos ooit geniet by Meraki, 'n klein oulike restaurantjie in die Bagdad-kompleks."

Witrivier

Hazel House

"Ek was daar vir werk. Die natuurskoon is pragtig."

Witrivier

Sophia's Cottage

"The Spar is good for grocery shopping in White River."

Witrivier

Stonecrop Lodge

"Baie oulike dorpie. Die mense was almal vriendelik en ons het heerlik koffie by verskeie eetplekkies geniet."

Witrivier

Amper Plaas Cottage

"Dit is 'n goeie kuierbestemming."

Witrivier

Kwa Bhekizihambi Guest House

"Witrivier is 'n lekker bestemming."

Witrivier

Hannah's Log Cabins

"Baie mooi plekkie. Ons wil teruggaan en plekke gaan besoek, want ons was daar vir die SA Dans kompetisie. "

Witrivier

Balcony Manor

"'n Mooi dorp, goed geleë en klimaat is altyd lekker. "

Witrivier

Lavender Guest House

"Kuier altyd lekker daar. "

Kingsview, Witrivier

Ekhaya Guesthouse

"Pragtige ontwikkelende area met baie potensiaal. "

Witrivier

Amper Plaas Cottage

"Kon alles wat nodig was daar bekom."

Witrivier

Klipkopje Guest Cottage

"Pragtige dorpie."

Witrivier

La Granja

"Loads of driving. Best to plan ahead and know what attractions you'd like to visit as some are not marked clearly or at all and easy to get lost even with GPS. Good mountain views and good waterfalls, but do a weather check beforehand. "

Witrivier

La Granja

"Bring liefs baie warm klere saam vir die wintermaande, aangesien dit baie koud daar kan raak."

Witrivier

Neldali

"Skoon en netjiese dorp."

Witrivier

Balcony Manor

"Het nie baie in Witrivier rondgery nie."

Witrivier

Pelenechi Manor

"Wonderlike plek om te gaan kuier en/of oornag."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang