Geverifieerde Resensie
Witzenberg Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Witzenberg Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 498 resensies.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"Ons het gevind dat daar nie baie te doen is nie."
Wolseley, Witzenberg Municipality
Koraalboom Annex"Not much to do and not many restaurants available. Lovely scenery."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Annie's HideAway"Lacks a second decent supermarket. Spar is extremely busy. Many restaurants closed."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Wittedrift Manor House"Alles is gerieflij naby geleë om te besigtig. Parkeerspasie in die systrate is nie goed nie. Moet in die pad staan waar ander verkeer verby moet beweeg."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Kliphuis on Kleinfontein Farm"Lieflike plek met baie om te doen. Sal graag weer terugkom."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fraaigelegen Farm"Pragtige, historiese Kerkstraat en die omliggende wynplase is fantasties!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"Lots to do around the town!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fraaigelegen Farm"Vuil dorp, nie meer die Tulbagh van 10 jaar terug nie."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Beautiful little town. Loved the fruit farms and countryside and enjoyed the famous nursery and the coffee shop in town that offered amazing coffee and cake!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Tweesnydende lem. Die berge is besonders en dorp se besienswaardighede was puik, 'n plesier vir die brein, maar die dorp self is onnet en die pad uit die dorp na die gastehuis het op 2 plekke swart sakke gehad langs pad wat oop gemaak was en vullis het verstrooid langs dit gelê, oor al drie dae van ons verblyf. Nie mooi so op intrapslag nie. As dit nie vir swartsakke was nie, kon dit 5 ster gewees het. Omdat dit 'n doodlooppad is glo ek sterk dat vele landgoedeienaars oor die drie dae verby daardie sakke gery en geïgnoreer het."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Saronsberg Vineyard Cottages"Tulbagh is a hidden gem. Such a beautiful town with friendly people."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Montpellier De Tulbagh"The Paddagang restaurant was deserted and looked like it was going out of business. The Tulbagh Hotel was superb for supper. Lovely veranda and good service and food."
Wolseley, Witzenberg Municipality
11 Protea"Ons was daar vir naweek om troue op Olive Rock by te woon. Wolseley was baie lekker en ek sal definitief weer gaan kuier daar."
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Rhodene Farm Cottages"Rustige dorpie met plattelandse karakter. Met Ceres en Wocester as groter dorpe in nabyheid vul dit diegene aan wat nie ver van dorp wil wees nie."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Welbedacht Game and Nature Reserve"Tulbagh is a gem and worth exploring."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Montpellier De Tulbagh"I love the setting Tulbagh has to offer. Away from city life. Our favourite holiday destination."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Montpellier De Tulbagh"Pragtige omgewing. Baie besienswaardighede. Die staproete by Murludi word hoog aanbeveel."
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Rhodene Farm Cottages"It is very close to Ceres and conveniently located."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Montpellier De Tulbagh"Tulbagh is 'n belewenis op sy eie. Die wynplase en restaurante is heerlik."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Duikersdrift Winelands Country Escape"Beautiful little town. Would love to have had more time to explore. Next time."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Saronsberg Vineyard Cottages"A quaint village which takes one back in time."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Lemberg Wine Estate"Duikersdrift se restaurant en winkel is lieflik (ook die parkrun-venue) en Kole & Deeg is 'n moet vir lekker koffie en roosterkoeke."