Geverifieerde Resensie
Witzenberg Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Witzenberg Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 738 resensies.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
De Hoop Farm Cottages"Mooi, vindingryk, rustig, besit 'n sekere atmosfeer. Ouwêrelds, tog sag en modern."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Citrus Self-catering Apartment"Pragtige dorpie en vriendelike mense."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
De Hoop Farm Cottages"Pragtige dorpie, maar verkies meer die plaas se natuur as dit by verblyf sal kom."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
De Hoop Farm Cottages"Ons het Oakhurst Olives, Moniki Chocolatier en die vonkelwyn by Twee Jonge Gezellen in die omgewing baie geniet."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Mountain Cabin"Goeie wynroete maar nie veel restaurante nie. "
Bovlei, Witzenberg Municipality
Guava Cottage"Really nice place to get away from the hassle and bustle."
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Mon Desir Gastehuis"Ek is daar gebore en getoë....5-ster plek!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Tulbagh is 'n ware toerisme-bestemming en 'n moet om te besoek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Stay Budget Guest House"Tulbagh is 'n pragtige omgewing waarna ons uitgesien om bietjie te kuier, maar Tulbagh was nie vir ons 'n goeie ondervinding nie."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
House 22 Tulbagh Road"Ek het Tulbagh besoek omdat my ma daar groot geword het en my oupa en ouma daar begrawe is. Die omgewing met die berge en plase is pragtig. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise"I was, however, very shocked to find that there was no pharmacy in town. "
Prince Alfred Hamlet, Witzenberg Municipality
Hamlet Country Lodge"Die dorpie is net 10 minute se ry uit Ceres. Dis net ver genoeg om nie in die besige Ceres vasgevang te wees nie, maar naby genoeg om vinnig in te ry Ceres toe as jy iets daar moet doen. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Tulbagh Country Guest House"Beautiful village, lovely wine farms, good restaurants, worthy of a three day visit."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Tulbagh is baie mooi. Die Hotel het die lekkerste kos met goeie pryse. "
Bovlei, Witzenberg Municipality
Wellington Country House Guesthouse"Dit is baie netjies en mooi. Ons het nie baie tyd hier spandeer nie, maar het die tydjie geniet."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Witzenberg Country Inn"Die museums daar is 5 ster en is die moeite werd om te besoek. "
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Fraaigelegen Farm"Dis die moeite werd om Tulbagh en die vallei te besoek. Pragtige omgewing en heerlike wyn."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Tulbagh Boutique Heritage Hotel"Ons het nie geweet Kerkstraat is so vol interessante plekkies nie. Parkeer jou kar en stap die dorp plat, die locals is vriendelik. Die gemeenskapsgroentetuin is 'n baie oulike projek waarvandaan die gastehuise ens. vars groente aankoop. Baie goeie idee!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
De Hoop Farm Cottages"Ons is mal oor Tulbagh! Dis altyd mooi en lekker om daarheen te gaan en die mense is so vriendelik."