Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

420 on Cape

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaapweg 420, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

420 on Cape is 'n bekoorlike B&B in die rustige woonbuurt Framesby-Noord in Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeberha (Port Elizabeth) is langs Algoabaai se manjifieke kuslyn geleë en spog met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande, aangevul deur 'n subtropiese klimaat.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 2 standaard dubbelslaapkamers, 'n kamer vir 3, of die gesinskamer met slaapplek vir 4, elk met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers is almal ingerig met 'n dubbelbed en elke en suite-badkamer het 'n stort. Al die eenhede beskik oor 'n TV met Openview HD, Netflix, toegang tot gratis WiFi, 'n lessenaar, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond en 'n yskassie.

Gaste kan in die lieflike buiteswembad afkoel, buite die gastekamers braai, maaltye in die eetarea geniet, of in die gastesitkamer ontspan. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Besoekers aan Gqeberha (Port Elizabeth) kan blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n oorvloed watersportgeleenthede verwag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Natashiah J
5.0
Awesome place. "I recently stayed at 420 on Cape with my two aunts, and we had an amazing experience. The accommodation was clean, comf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Natashiah J
5.0
Awesome. I recently stayed at 420 on Cape with my two aunts, and we had an amazing experience. The accommodation was clean, comfortable...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Albert R
5.0
Lekker. Ek het lekker gebly.
Jan 2024
Keith W
Saam met lewensmaat
4.6
Clean and safe. Pool good. WiFi good. Owner/manager very helpful. Everything very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Barry W
Saam met lewensmaat
4.2
Would recommend to anyone. Apartment, very clean and very acceptable. Would recommend to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kaapweg 420, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink 420 on Cape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaapweg 420, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA938887dba70231de7a17b9bc4c15b837837e2ace19b9a615789b174c18d01e34db295cf8ad4ee84a2f9557db906c6b1c95dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 420 Cape Road Framesby 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.945923800856 25.520869754255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011