Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

420 on Cape

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaapweg 420, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

420 on Cape is 'n bekoorlike B&B in die rustige woonbuurt Framesby-Noord in Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeberha (Port Elizabeth) is langs Algoabaai se manjifieke kuslyn geleë en spog met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande, aangevul deur 'n subtropiese klimaat.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 2 standaard dubbelslaapkamers, 'n kamer vir 3, of die gesinskamer met slaapplek vir 4, elk met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers is almal ingerig met 'n dubbelbed en elke en suite-badkamer het 'n stort. Al die eenhede beskik oor 'n TV met Openview HD, toegang tot gratis WiFi, 'n lessenaar, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond en 'n yskassie.

Gaste kan in die lieflike buiteswembad afkoel, buite die gastekamers braai, maaltye in die eetarea geniet, of in die gastesitkamer ontspan. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Besoekers aan Gqeberha (Port Elizabeth) kan blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n oorvloed watersportgeleenthede verwag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kaapweg 420, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink 420 on Cape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaapweg 420, Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA938887dba70231de7a17b9bc4c15b837837e2ace19b9a615789b174c18d01e34db295cf8ad4ee84a2f9557db906c6b1c95dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 420 Cape Road Framesby 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.945923800856 25.520869754255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang