Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

51 On Bastion Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bastionsingel 51, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

51 On Bastion Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis in die buitewyke van Polokwane, op die drumpel van die dorp en winkelsentrums. Die plaas van 8,5 ha spog met springbokke, kleinwild en 'n groot verskeidenheid voëls vir voëlkykers. Hiér kan gaste in die pragtige tuin en natuurskoon van die Bosveld verlore raak.

Die gastehuis bied rustigheid en gehalteverblyf en is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n plek naby die natuur om te ontspan en te herlaai. Dit is die perfekte oornagplek vir reisigers wat op pad is na of vanaf die Krugerwildtuin.

Verblyf word in 3 smaakvolle en suite-gastekamers gebied en daar is sitareas en eetareas waar gaste kan ontspan. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Elke gastekamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n werkspasie en gratis WiFi vir diegene wat moet werk.

Die hoogtepunt van die gastehuis is die stoep wat met 'n pragtige uitsig oor die Bosveld, die swembad en die tuin in die somer spog. Gaste kan ook in die winter die groot kaggel in die middel van die sitarea gebruik. 'n TV met DStv en Netflix is ​ook in een van die sitkamers beskikbaar.

Die plaas word met 'n elektriese wildheining omring en gaste kan veilig gaan stap of draf. Die gastehuis is heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk, wat 'n unieke en volhoubare ervaring bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Karien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Bastionsingel 51, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink 51 On Bastion Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bastionsingel 51, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3859c6987b5406f59d8b0cf616fd5a44fe7f360aaf806eab55f71d1df452ab2bda0eee759520adf4c17059462eb792cfe2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 51 Bastion Crescent Myngenoegen 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.918981246138 29.51623958281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang