Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

51 On Bastion Guesthouse

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer is op die eerste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n werkstasie met gratis WiFi en daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Indien gaste die eerlikheidskroeg gebruik, laat weet die bestuurder asb. voor uitklok wat gebruik is sodat hulle dit by die finale rekening kan voeg.

Die swembad is toegemaak. Gaste moet die bestuurders in kennis stel indien hulle die swembad wil gebruik sodat dit betyds oopgemaak kan word.

'n Grondpad van 530 m lei na die verblyf. Gaste moet asb. stadig ry aangesien daar wild op die perseel is.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape word slegs in aangewese areas toegelaat.
Gaste mag nie hul eie alkohol in openbare areas gebruik nie.
Gaste moet behoorlike swemdrag in die swembad dra en geen nagklere word in die openbare areas toegelaat nie.
'n Kontinentale ontbyt word by die tarief ingesluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer op die eerste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n werkstasie met gratis WiFi en daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Indien gaste die eerlikheidskroeg gebruik, laat weet die bestuurder asb. voor uitklok wat gebruik is sodat hulle dit by die finale rekening kan voeg.

Die swembad is toegemaak. Gaste moet die bestuurders in kennis stel indien hulle die swembad wil gebruik sodat dit betyds oopgemaak kan word.

'n Grondpad van 530 m lei na die verblyf. Gaste moet asb. stadig ry aangesien daar wild op die perseel is.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape word slegs in aangewese areas toegelaat.
Gaste mag nie hul eie alkohol in openbare areas gebruik nie.
Gaste moet behoorlike swemdrag in die swembad dra en geen nagklere word in die openbare areas toegelaat nie.
'n Kontinentale ontbyt word by die tarief ingesluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer op die grondverdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n gerieflike sitarea en 'n werkstasie met gratis WiFi. Daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met DStv en Netflix.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Indien gaste die eerlikheidskroeg gebruik, laat weet die bestuurder asb. voor uitklok wat gebruik is sodat hulle dit by die finale rekening kan voeg.

Die swembad is toegemaak. Gaste moet die bestuurders in kennis stel indien hulle die swembad wil gebruik sodat dit betyds oopgemaak kan word.

'n Grondpad van 530 m lei na die verblyf. Gaste moet asb. stadig ry aangesien daar wild op die perseel is.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape word slegs in aangewese areas toegelaat.
Gaste mag nie hul eie alkohol in openbare areas gebruik nie.
Gaste moet behoorlike swemdrag in die swembad dra en geen nagklere word in die openbare areas toegelaat nie.
'n Kontinentale ontbyt word by die tarief ingesluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bastionsingel 51, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3859c6987b5406f59d8b0cf616fd5a44fe7f360aaf806eab55f71d1df452ab2bda0eee759520adf4c17059462eb792cfe2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 51 Bastion Crescent Myngenoegen 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.918981246138 29.51623958281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456