Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

55 MainStay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie is 'n rookvrye eenheid.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die identiteit van die persoon wat die bespreking gemaak het, moet ooreenstem met die ID-dokument of paspoort wat met aankoms getoon is.
Die volle naam, van en geslag van alle volwasse gaste wat by die bespreking ingesluit is, moet verskaf word binne drie (3) dae nadat die bespreking gemaak is, en gaste sal dienooreenkomstig toegelaat word.
Kinders onder die ouderdom van 16 moet altyd deur 'n volwassene vergesel word en kan nie ter enige tyd alleen in die eenheid gelaat word nie.
Kinders onder die ouderdom van 12 moet onder volwasse toesig wees wanneer hulle die swembad gebruik. 'n Swembadbedekking is beskikbaar op versoek vir ekstra veiligheid.
Geen besoekers van buite word op die perseel toegelaat sonder vooraf toestemming van die verteenwoordiger nie en geen sosiale byeenkomste word toegelaat nie.
Stiltetyd is van 23:00 tot 05:00, waartydens harde stemme en harde musiek nie toegelaat word nie.
Moet asb. nie binnenshuise meubels buite die eenheid skuif nie.
Aangewese buitekussings en kussings vir swembadstoele moet snags en ook tydens slegte weer binne gehou word.
Strand- en swembadhanddoeke word nie voorsien nie, so bring asb. jou eie saam.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 55, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689f2b9e92eae95e479e935a7132591b7c2d56319fd52185cba5c2a33b4747add2341e0381344375e13b021283d2f4e1090d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 55 Main Road Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.410002629905 19.170667717196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang