Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

55 MainStay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 55, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

55 MainStay is in Hermanus, 'n kusdorpie suidoos van Kaapstad, in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Let asb. dat gaste in die eerste en tweede slaapkamer dieselfde ruim en suite-badkamer deel.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike banke, 'n TV met stroomdienste en 'n binnebraai. Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier en mikrogolfoond toegerus. Die woonstel het ook 'n werkstasie.

Daar is wasgoedgeriewe in die eenheid, wat 'n wasmasjien, tuimeldroër, wasbak en stoomyster insluit.

Gaste het toegang tot die swembad, hulle kan op die tuinmeubels ontspan, of saans om die boma kuier. Hulle kan ook die veerpyltjiebord of die verskeidenheid boeke geniet.

Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is vir 1 voertuig op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carol-Ann Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Hoofweg 55, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink 55 MainStay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 55, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689f2b9e92eae95e479e935a7132591b7c2d56319fd52185cba5c2a33b4747add2341e0381344375e13b021283d2f4e1090d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 55 Main Road Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.410002629905 19.170667717196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang