Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

57 on Vermont

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Hein T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie waarde vir geld. Lekker gebly. Baie netjies en vriendelike gasvrou. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lovely place to stay. We loved our stay. The unit was lovely - bright and clean - and it is obvious that the host had done everything she could to make our stay comfortable. We also loved the sparkling clean pool, and there is an outside braai and an outside kitchen area. The location is also good. We would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shandray B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was baie lekker. Die verblyf was topgehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pragtige omgewing en gemaklike verblyf. Renè is 'n super gasheer. Baie behulpsaam en 'n kenner van die omgewing en beskikbare aktiwiteite. Ons was gemaklik en voel dit is perfek vir 3 paartjies wat nie noodwendig 'n huis wil deel nie, maar tog lekker wil kuier. Familie sal ook lekker bly by haar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristen K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Rustig. Netjies. Home away from home. Baie netjiese plekkie met alles wat jy nodig het. Daar is 'n OK net in die straat af. Onrus beach, Grotto beach en Davies pool is almal 'n paar minute se ry weg. Baie behulpsaam en het ons tydjie by 57 on Vermont 'smooth sailing' gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Hildegard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Nice, clean and quiet place with a friendly and helpful host. Beautiful little place with a wonderful and clean pool. Unfortunately the WiFi was unstable and worked only in one specific location in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Bongi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Beautiful, neat, quite ideal for a romantic getaway. We were warmly greeted by Rene, shown around. She was friendly and very accommodating, had beautiful suggestions on where to go. The place is beautiful, neat and has everything you need. Definitely returning. Thank you for making us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Phil R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Clean and conveniently located. Rene is the perfect host. She is extremely friendly and helpful. The accommodation is immaculate. We both enjoyed our stay and highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anushka K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Rustig, het gevoel soos 'n vakansie. Mooi uitsig en was 'n baie lekker ondervinding. Baie vriendelik en sal 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

René Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vermontlaan 57, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31bad68a22156a1a73bb4e8f15f05b51aed318afdc63312755561743798c2dbd5283756ec299cb7073f2bf088df5a1efd8a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 57 Vermont Avenue Vermont 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.410787 19.162911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang