57 on Vermont
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Chalet 1
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n dompelkoffiepot vir filterkoffie insluit.
- Chalet 2
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n dompelkoffiepot vir filterkoffie insluit.
- Chalet 3
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n dompelkoffiepot vir filterkoffie insluit.
Huisreëls
Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die perseel met 'n berguitsig en heerlike braai- en vuurput-area. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.
Daar is 'n gemeenskaplike opwasarea met 'n dubbelwasbak en 'n tweeplaat-gasstoof vir kosmaak.
'n Viergang-ontbyt kan teen R100 per persoon gereël word en word na jou chalet gebring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vermontlaan 57, Vermont, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang