Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

61 Hermanus Beach Club

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 3 resensies vir 61 Hermanus Beach Club
Netheid
2.7/5
Diens
2.3/5
Ligging
2.3/5
Veiligheid
2.3/5
Waarde vir geld
2.3/5
Ludie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ludie P

Sal glad nie aanbeveel nie.

Sal glad nie aanbeveel nie.

Surene P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Surene P

Bo blink onder stink.

Die was die toppunt van bo blink onder stink, pragtige foto's tot jy daar aanland. Skokkendste ervaring ooit as dit kom by verblyf en dit teen R1200 per nag. Beddegoed was vuil, woonstel was vuil, mikrogolf was vuil, stort was vuil. En om alles te kroon sit die oord in die middel van 'n informele nedersetting, jy kan glad nie die strandpaadjie gebruik nie, want die oord is omhein met lemmetjiesdraad wat jou vir jou eie veiligheid inhok. Kragprobleme het veroorsaak dat ons nie warm water gehad het nie en nie kon stort nie, ons het gevra vir 'n terugbetaling en die eienaar het volstrek geweier. Daar is nie braaigeriewe soos in advertensie genoem nie en absoluut geen privaatheid as dit kom by kosmaak en eet omdat jy basies in die parkeerarea sit.

Melissan C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissan C

Heerlike rustigheid.

Kan slegs uitkloktyd bietjie later maak.

61 Hermanus Beach Club se terugvoer

Kom gerus weer. Ongelukkig, as gaste weer inkom 2 uur moet ons tyd hê vir skoonmaak en sanitiseer.
Groete

61 Hermanus Beach Club
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, 61 Hermanus Beach Club, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a498156a129d2c330734335cbe1f0081dcde3e5973f2098b2a8a6a8b426f7beeda9f93b5d365def3f64951a0f65b1d1c35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 3 Church Street 61 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.435696827267 19.216264518049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang