Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

61 Hermanus Beach Club

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R390 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet per EFT betaal word voor aankoms. Kontanthantering word nie gedoen nie.
Alle kontantinbetalingsfooie sal van die breekskadedeposito afgetrek word.
Let asb. op dat gaste hul eie handdoeke moet saambring.
Die gebruik van alle breekware en eetgerei is op gaste se eie risiko. Dit word na elke besoek gewas, maar gaste is welkom om hul eie te bring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, 61 Hermanus Beach Club, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a498156a129d2c330734335cbe1f0081dcde3e5973f2098b2a8a6a8b426f7beeda9f93b5d365def3f64951a0f65b1d1c35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 3 Church Street 61 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.435696827267 19.216264518049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem