Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

61 Hermanus Beach Club

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, 61 Hermanus Beach Club, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

61 Hermanus Beach Club is ’n moderne selfsorgwoonstel in die Hermanus Beach Club-kompleks in Hermanus. Hierdie eenheid is op die grondverdieping.

Die woonstel bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ruim badkamer het ’n instapstort, ’n toilet en ’n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met ’n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike sitplek en gaste het toegang tot ’n TV met Openview-kanale. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Die sitarea lei na ’n lieflike veranda met buite-meubels en braaigeriewe. Die Hermanus Beach Club-kompleks het verskeie geriewe, soos muurbalbane, tennisbane, ’n gimnasium, ’n parkie vir kinders, ’n gemeenskaplike swembad, ’n kroeg, koffiewinkel en ’n wasgoedkamer.

Aktiwiteite in die omgewing sluit kanovaar, kajakvaar, swem, visvang, perdry, gholf en walviskyk vanaf Julie tot Oktober in. Gaste kan die verskeie wynlandgoedere en wingerde besoek, of die Fernkloof Natuurreservaat verken, waar daar voetslaan- en fietsroetes is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
2.7
Ligging
2.3
Waarde vir geld
2.3
Diens
2.3
Veiligheid
2.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 108

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kerkstraat, 61 Hermanus Beach Club, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, 61 Hermanus Beach Club, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a498156a129d2c330734335cbe1f0081dcde3e5973f2098b2a8a6a8b426f7beeda9f93b5d365def3f64951a0f65b1d1c35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 3 Church Street 61 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.435696827267 19.216264518049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang