Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

65 @ 3rd

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir 65 @ 3rd
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Deon L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Baie netjies en veilig.

Sien sterre.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Ria N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Ons het baie lekker gebly en sal beslis aanbeveel.

Netjies, goed toegerus en baie veilig.

Marietjie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Rustig, veilig, vriendelike gasvrou.

Baie dankie, ons het heerlik gebly. Ek sal dit vir enige paartjie aanbeveel.

Karen A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A

Highly recommended.

Enjoyed our overnight stay. So grateful for the thoughtful little extras. Easy to find and central.

Elna P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P

Ek beveel die akkommodasie ten sterkste aan.

Netjiese en skoon verblyf. Die eenheid is goed toegerus. Die gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam.

Phillippa N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillippa N

Fantastic quaint little guest house.

What a beautiful, friendly stay here. Thank you for the hospitality and kindness. We will be back.

Tristan C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristan C

Peaceful.

We've enjoyed our stay and would book there again.

Xolani D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Xolani D

Awesome.

It was very nice to stay at 65 @ 3rd.

Gregory M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory M

Very comfortable.

It was a perfect overnight stay. The room was neat and tidy. Definitely will book again.

Camrodean O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camrodean O

Baie bevredigend.

Vreeslik lekker, baie tevrede.

June C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June C

We will definitely stay here again.

Absolutely lovely stay, luxurious yet homely and inviting.

Michaela V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela V

It was a lovely stay. 10/10 recommend!

The neighbourhood was quiet and peaceful. I felt very safe staying there, and the owner checked in with us to make sure everything was still good. 10/10 recommend!

Hendrika T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika T

Vyfster bederf!

Ons het lekker gebly. Dit was netjies en veilig, en alles wat jy nodig het is daar. Dit is 'n lekker plek om buite te sit. Dit was 'n groot bederf met ekstra sjokolades, sap en heerlike tuisgebakte beskuit. Dankie, Deidre.

Wynand B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Tuis gevoel.

Baie lekker. Mooi plek.

Dorothy T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy T

Fabulous

Sal enige tyd dit aanbeveel. Lekker sentraal vir die winkels en hospitaal. Deidre en haar man is die mees vriendelikste tweetjies wat ek nog ontmoet het vir mense met 'n B&B. Ek sal verseker weer daar boek, aangename tyd gehad.

Christelle M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M

We can Highly recommend 65 @ 3rd.

Thank you Dierdre. Your establishment deserves more than 10 out of 10. Thank you for your kind service, help and providing superb accommodation. Highly recommended.

Denise H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H

Perfect for an overnight or two stay. Absolutely everything you need of high standard.

Pleasant surprise. Attractive and thoughtful accommodation. Guests' needs absolutely prioritized. Attentive and considerate hostess. Excellent cleanliness, security and privacy. Highly recommended.

Eurika L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika L

Verblyf tydens hospitalisasie van eggenoot.

Dis so 'n groot voorreg om te kan getuig dat die plek is pragtig, gerieflik en gerieflik naby aan hospital en winkelsentrum. Ons is verwelkom met sjokolade langs bed, beskuit en koffie, vrugtesap, water en koeldrankies. Daar was niks wat ons nodig gehad het wat nie daar was nie. Die linne is wit en skoon en in goeie toestand. So baie dankie. Dit was 'n goeie ervaring.

Mara S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S

Perfek.

Hierdie is die ideale plekkie om 'n paar dae oor te bly. Alles was pragtig skoon. Baie goed toegerus. Uitstekende ligging. Baie vriendelike gasvrou, Deidre. Ons sal beslis weer hier oornag wanneer ons Port Elizabeth toe kom.

Erin S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin S

Very homey and comfortable stay.

The accommodation was very clean, lovely, and homey. The owner was very helpful and accommodating and even pre-warned us about the load-shedding. It was a lovely stay and we will definitely be back there in the future.

Purity Mapfeka M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Purity Mapfeka M

Amazing, very neat, peaceful environment.

Lovely place, very neat, safe and secure, central location.

Ryan M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan M

Truly a lovely place to stay over.

All that we needed and the hosts were awesome. Will definitely recommend to others and we will be back! Unit well appointed with everything that you may need. Very centrally situated. Lovely stay and we will be back.

Liesel F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel F

Fantastiese mense met uitstekende diens en die plekke is regtig pragtig skoon en netjies.

My ouers het gerieflik en rustig daar oornag.

Annedene D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annedene D

Gemaklik, veilig en rustig.

Sal definitief weer terugkeer. Vriendelike eienaar en baie behulpsaam.

Beverley G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley G

Comfortable and safe place. Privacy respected. Complimentary goods provided more than expected.

High-end finishes. High cleanliness standards.

Ina B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Afrikaans, skoon en gasvrou op haar tone en behulpsaam. Veilig.

Lekker gebly. Verkeer snags van nabygeleë Kaapweg het baie geraas.

Mcadam S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mcadam S

Right at home!

The place is beautiful and comfortable, just the right amount of aura too. Anything I needed was taken care of with so much care. Privacy is the main thing, but you never felt alone, because the host is just a text away and she is the friendliest person. I started to call her Aunty lolz.

Michelle H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Relaxing, comfortable.

I keep coming back, comfortable, clean and convenient. Deidre is a star hostess.

Steven V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V

Wonderful accommodation.

Clean and friendly service.

Wayne M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne M

A home away from home.

Thoroughly enjoyed our stay, & the quaint little cottage was perfectly kept.

Cedric R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cedric R

Comfort and pleasant.

Surely had a pleasant time in PE.

Edith B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith B

Lekker en cosy!

Baie lekker skoon en netjiese verblyf. Naby aan winkels en veilig. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer gaan!

Angelique J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique J

Die bly was uitstekend.

Dis veilig. Sentraal geleë. Baie netjies.

Elize D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Ons was aangenaam verras met die puik akkommodasie.

Alles was pragtig skoon en goed ingerig, ons kan dit sterk aanbeveel. Die gasvrou, Deidre, was baie vriendelik en behulpsaam. Aandag aan detail is beslis gegee en dit is goed geleë naby die Netcare Hospitaal en ander dokters.

Tanya R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R

Beste gasvrou ooit

Verwelkoming was so vriendelik. Sal beslis weer gaan.

Michelle H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle H

2nd time.

Once again, I was very comfortable and felt at home.

Michelle H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle H

Comfortable.

It was like being at home.

Maritza V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V

It was worth our while. Loved our stay. Not just is this little place an absolute gem, the owner made us feel like we right at home.

I will definitely go back again. Thank you Deidre for the warm, friendly welcome and spoil breakfast every morning.

65 @ 3rd se terugvoer

Hi Maritza.
It was an absolute pleasure having you and Adassa here.
Hope to see you soon again.
Deidre

65 @ 3rd
Lauren S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S

Beautiful place, great service indeed. Will definitely go stay there again.

Best place very quiet, neat and also beautiful.

Patrick H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

Aangename, bekostigbare verblyf. Pynlik netjies met uitstekende kliëntediens!

Hierde gastehuis is een van die min waar ek uitstekende waarde vir geld gekry het. Dis baie netjies en daar is eerlikwaar nie, volgens my waarneming, iets om oor te kla nie.

Mnr Wesley V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mnr Wesley V

Dit was regtig baie lekker, rustig en die diens was baie vriendelik.

Ons het hierdie plek gekies en gehoop vir goeie diens. Ons was beslis verlig en baie bly oor ons keuse. Sal die plek beslis aanbeveel en wanneer ons weer daardie rigting gaan, weer gebruik.

65 @ 3rd se terugvoer

Baie dankie vir die terug voer.
Julle is altyd welkom!

65 @ 3rd
Vanaf
Vanaf R670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 65, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA316962c1de22d3a522331be096cc5d5e32bacf8869bfd34d5500eb9cc0966b186fc2df157b7e7e62ca481895656b209f716b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 65 3rd Avenue Newton Park 6002 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951684299665 25.567184842328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang