Affinity Cottages
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes en 'n ekstra matras is beskikbaar vir kinders onder 12 jaar. Die slaapkamer is ruim en het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en basiese toiletware word voorsien. Die oopplan-sitkamer het 2 gemakstoele en 'n rusbank wat in 'n slaapbank omskep kan word. Daar is ook 'n werkstasie of toonbank vir aansit etes. WiFi is gratis ingesluit. Die privaat tuin is ten volle omhein en is ideaal vir gaste met en klein kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim eenheid het slaapplek vir 2 tot 4 volwassenes of 'n gesin. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en daar is heelwat kasruimte Daar is 2 gemakstoele en 'n dagbed in die leefarea wat in 2 standaardenkelbeddens omskep kan word. 'n Addisionele matras vir 'n kind onder 12 of 'n bababedjie is op aanvraag beskikbaar. is vir 'n kind beskikbaar. WiFi word gratis voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, braaipan, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, strykyster en 'n strykplank. 'n Verwelkomingspakkie met tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Daar is ook 'n toonbank wat as 'n werkstasie gebruik kan word. Buite is 'n privaat stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Granville-weg 13, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang