Al-Beit Lodge
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiraltyweg 49, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Al-Beit Lodge is in die hartjie van Summerstrand geleë en is die ideale plek vanwaar Gqeberha (Port Elizabeth) verken kan word. Ons is net 5 km van die stad af en gaste het toegang tot al die grootste besienswaardighede.
Al-Beit is 'n 4-ster-lodge en verblyf bestaan uit 7 slaapkamers. Ons het al die nodige geriewe om jou van jou stres te laat vergeet. Die kamers is netjies opgeknap en bied aan gaste 'n huislike gevoel. Elke suite het 'n private ingang en toegangsbeheer.
Die uitstekende diens en ongelooflike geriewe sal sorg dat jy nie sommer jou verblyf sal vergeet nie. Die volgende geriewe en dienste word gebied: WiFi, 'n sakesentrum, pendeldiens en 'n funksielokaal. Ons het wonderlike ontspanningsgeriewe soos 'n swembad om jou verblyf heerlik te maak. Al-Beit Lodge is die ideale keuse vir gaste wat na Gqeberha (Port Elizabeth) reis en ons bied ontspanne en moeitelose verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Shakir Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Admiraltyweg 49, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Al-Beit Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiraltyweg 49, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: