Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

All Aboard Starboard

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Seaview-pad 22, Chelseaplaas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

All Aboard Starboard is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is in 'n welige tuin weggesteek en bied 'n intieme ontvlugting vir 'n paartjie, vriende of solo-verkenners wat in 'n rustige omgewing wil ontspan.

Hierdie lieflike woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stoel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dié eenheid het 'n privaat stoep met 'n eetarea. Gaste kan die gemeenskaplike tuin geniet en gesellig rondom die gemeenskaplike braaigeriewe verkeer. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Charne T
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. We absolutely loved this accommodation! Olivia was such a great hostess even before our arrival. We knew exactly what to expe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Reginald K
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely clean and comfortable. It was perfect, just what we needed for the night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Gian P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, baie gemaklike woonstel met lekker tuin. Baie lekker woonstel met alles wat nodig is om gemaklik te bly. Die tuine is mooi en daar is 'n goe...
Sien meer
Sep 2024
Lorettha V
Saam met lewensmaat
4.6
Rustige, pragtige akkommodasie. Ons het heerlik gebly, pragtige plek, netjies en was baie behulpsaam met die rigtingwysers en inklokprosedure. Ons is ...
Sien meer
Jan 2024
Ronel H
3.8
Relaxing. The stay was lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 93

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Old Seaview-pad 22, Chelseaplaas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink All Aboard Starboard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Seaview-pad 22, Chelseaplaas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52556cd134d671f35119bdb49908739962732756a2ad7754f1685674d5e1ca7926af54cceaf11b639f36ac713519bc820a58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 22 Old Seaview Road Chelsea Farm 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008251101496 25.482331044467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011