Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

All Aboard Starboard

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Tracy N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

All Aboard Starboard het die beste waarde vir geld in die omgewing. Die uitsig en rustigheid is besonders. Perfek geleë, see-itsig, netjies, privaat en het alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olivia
All Aboard Starboard
Thanks for your kind review Tracy, see you again soon.

Lorettha V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Rustige, pragtige akkommodasie. Ons het heerlik gebly, pragtige plek, netjies en was baie behulpsaam met die rigtingwysers en inklokprosedure. Ons is nie baie vertroud met Port Elizabeth en het nie besef die woonplek is 'n entjie uit die hoofarea nie, so 25 minute se ry van Beach Road, maar ons is nie spyt oor die keuse nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika R
Kort verblyf
4.6
Aug 2023

Baie lekker en gemaklike skoon kamers. Baie vriendelik en goeie verblyf vir een of twee persone. Sou net 'n opwasbak binne aanbeveel aangesien dit redelik koud was en ek nie graag op die patio buite wou skottelgoed was nie. Andersins was alles baie goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel H
1 nag
3.8
Jan 2024

Relaxing. The stay was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja A
Kort verblyf
4.2
Jun 2023

Perfekte wegbreek. Veilig, knus, tranquil, baie lekker gebly. Dierbare gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jack P
Kort verblyf
4.0
Okt 2023

Peaceful. Had a lovely stay at All Aboard Starboard and I would highly recommend a week here. It will do you some good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Olivia
All Aboard Starboard
Thank you Jack, we hope to see you again in future at All Aboard.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 72

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Seaview-pad 22, Chelseaplaas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52556cd134d671f35119bdb49908739962732756a2ad7754f1685674d5e1ca7926af54cceaf11b639f36ac713519bc820a58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 22 Old Seaview Road Chelsea Farm 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008251101496 25.482331044467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang