Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

All Aboard Starboard

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 72

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir All Aboard Starboard
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tracy N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy N

All Aboard Starboard het die beste waarde vir geld in die omgewing.

Die uitsig en rustigheid is besonders. Perfek geleë, see-itsig, netjies, privaat en het alles wat benodig word.

All Aboard Starboard se terugvoer

Thanks for your kind review Tracy, see you again soon.

All Aboard Starboard
Lorettha V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorettha V

Rustige, pragtige akkommodasie.

Ons het heerlik gebly, pragtige plek, netjies en was baie behulpsaam met die rigtingwysers en inklokprosedure. Ons is nie baie vertroud met Port Elizabeth en het nie besef die woonplek is 'n entjie uit die hoofarea nie, so 25 minute se ry van Beach Road, maar ons is nie spyt oor die keuse nie.

Erika R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika R

Baie lekker en gemaklike skoon kamers.

Baie vriendelik en goeie verblyf vir een of twee persone. Sou net 'n opwasbak binne aanbeveel aangesien dit redelik koud was en ek nie graag op die patio buite wou skottelgoed was nie. Andersins was alles baie goed.

Ronel H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel H

Relaxing.

The stay was lovely.

Sonja A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja A

Perfekte wegbreek.

Veilig, knus, tranquil, baie lekker gebly. Dierbare gasvrou.

Jack P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jack P

Peaceful.

Had a lovely stay at All Aboard Starboard and I would highly recommend a week here. It will do you some good.

All Aboard Starboard se terugvoer

Thank you Jack, we hope to see you again in future at All Aboard.

All Aboard Starboard
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Seaview-pad 22, Chelseaplaas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52556cd134d671f35119bdb49908739962732756a2ad7754f1685674d5e1ca7926af54cceaf11b639f36ac713519bc820a58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 22 Old Seaview Road Chelsea Farm 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008251101496 25.482331044467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang