All Aboard Starboard
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Seaview-pad 22, Chelseaplaas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
All Aboard Starboard is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is in 'n welige tuin weggesteek en bied 'n intieme ontvlugting vir 'n paartjie, vriende of solo-verkenners wat in 'n rustige omgewing wil ontspan.
Hierdie lieflike woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stoel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié eenheid het 'n privaat stoep met 'n eetarea. Gaste kan die gemeenskaplike tuin geniet en gesellig rondom die gemeenskaplike braaigeriewe verkeer. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Olivia Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 91
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Old Seaview-pad 22, Chelseaplaas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink All Aboard Starboard het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Seaview-pad 22, Chelseaplaas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap