Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

All Aboard Starboard

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Seaview-pad 22, Chelseaplaas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

All Aboard Starboard is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is in 'n welige tuin weggesteek en bied 'n intieme ontvlugting vir 'n paartjie, vriende of solo-verkenners wat in 'n rustige omgewing wil ontspan.

Hierdie lieflike woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stoel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dié eenheid het 'n privaat stoep met 'n eetarea. Gaste kan die gemeenskaplike tuin geniet en gesellig rondom die gemeenskaplike braaigeriewe verkeer. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Tracy N
Saam met lewensmaat
5.0
All Aboard Starboard het die beste waarde vir geld in die omgewing. Die uitsig en rustigheid is besonders. Perfek geleë, see-itsig, netjies, privaat e...
Sien meer
Sep 2023
Lorettha V
Saam met lewensmaat
4.6
Rustige, pragtige akkommodasie. Ons het heerlik gebly, pragtige plek, netjies en was baie behulpsaam met die rigtingwysers en inklokprosedure. Ons is ...
Sien meer
Jan 2024
Erika R
4.6
Baie lekker en gemaklike skoon kamers. Baie vriendelik en goeie verblyf vir een of twee persone. Sou net 'n opwasbak binne aanbeveel aangesien dit red...
Sien meer
Aug 2023
Sonja A
4.2
Perfekte wegbreek. Veilig, knus, tranquil, baie lekker gebly. Dierbare gasvrou.
Jun 2023
Jack P
4.0
Peaceful. Had a lovely stay at All Aboard Starboard and I would highly recommend a week here. It will do you some good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Olivia Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 72

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Old Seaview-pad 22, Chelseaplaas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink All Aboard Starboard het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Seaview-pad 22, Chelseaplaas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52556cd134d671f35119bdb49908739962732756a2ad7754f1685674d5e1ca7926af54cceaf11b639f36ac713519bc820a58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 22 Old Seaview Road Chelsea Farm 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008251101496 25.482331044467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang