Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

All Rounder Holiday Homes

Sa.
22ste22Mrt
So.
23ste23Mrt
Mo.
24ste24Mrt
Di.
25ste25Mrt
Wo.
26ste26Mrt
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
So.
30ste30Mrt
All Rounder Holiday Homes
Slaapplek vir tot 12 mense
VOL
R2 850
per eenh.
R2 850
per eenh.
R2 850
per eenh.
R2 850
per eenh.
R2 850
per eenh.
R2 850
per eenh.
R2 850
per eenh.
R2 850
per eenh.
R2 850
per eenh.
R2 850
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2025 tot 19 Des 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2025 tot 4 Mei 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R650 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Let asb. dat die eienaar op die boonste verdieping woon en gaste onder sal tuisgaan.
- Geen tent of woonwa word op die perseel toegelaat nie.
- Geen ekstra gaste mag oorbly nie.
- Geen rampartye, 21ste partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
- Gaste moet hul eie duvet-oortreksels, lakens en kussingslope vir 1 koningingrootte-bed en 8 enkelbeddens saambring.
- Daar is beddegoed vir 1 koninggrootte-bed in die huis.
- Alle duvets en kussings word voorsien.
- Daar is 1 kombers vir elke bed.
- Spesiale reëlings kan teen 'n ekstra koste getref word om beddegoed te voorsien.
- Gaste moet ook hul eie handdoeke en toiletware saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 338
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 338
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Palmietstraat 61, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c11ea2701be9e5ac44fd78bd8d95eda2187f202a10f0c5037da6f17168825183ff8cd8519faf89635970b713a20042d8752?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 338 per nag (plek vir 12) 19 5 1 5 61 Palmiet Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 13:00 -34.3417703 19.0069248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456