Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

All Rounder Holiday Homes

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2025 tot 19 Des 2025.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Palmietstraat 61, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 R2 338 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

All Rounder Holiday Homes is op die skilderagtige R44 geleë, op die grens van die mees biodiverse vallei op aarde, die Kogelberg-biosfeer. Die area is veral gewild vir sy beeldskone strande en duine, natuurskoon, berge en staproetes, en dis die ideale plek om walvisse te kyk.

Die huis het 3 gerieflike slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens wat omskep kan word in 2 koninggrootte-beddens op versoek. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n tweede gedeelde badkamer het 'n toilet, 'n wasbak en 2 storte. Daar is nog 'n aparte toilet met 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n gerieflike sitarea en volledig toegeruste kombuis. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas, mikrogolfoond en 'n ontbythoekie. Daar is ook 'n wasbak met warm water buite. Die huis het braai-areas binne en buite, met al die braai-geriewe. Daar is veilige parkeerplek vir 3 motors agter 'n afstandbeheerde hek. Vir vermaak is daar 2 TV's met volle DStv, 'n pooltafel, vingerbord en 'n veerpyltjiebord. Bring asb. jou eie veerpyltjies saam.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bradley N
5.0
Perfect boys' weekend getaway at All Rounder Holiday Homes in Kleinmond. We had a fantastic boys' weekend in Kleinmond, staying at All ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Gustav C
5.0
Overall great stay. Will go again. The owners welcomed me and my family in a very kind and friendly manner. Plus, the house was clean a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Bradley M
Gesin met tieners
5.0
Een van my beste vakansies na 'n baie stresvolle jaar. Verblyf was fantasties in 'n baie veilige area, met die mees vriendelike en hulpvaardige gasher...
Sien meer
Jan 2024
Norman S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Ek en my familie ons het vir ons baie geniet as ek moet rate, sal dit 100% wees.
Aug 2023
Andrew K
Gesin met klein kinders
5.0
Was redelik lekker, alhoewel dit die Saterdag gereën het, maar was nogsteeds fantasties. Die area is baie stil en baie veilig. Geskik vir ou mense ook...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Palmietstraat 61, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink All Rounder Holiday Homes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 338
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 338
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Palmietstraat 61, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c11ea2701be9e5ac44fd78bd8d95eda2187f202a10f0c5037da6f17168825183ff8cd8519faf89635970b713a20042d8752?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 338 per nag (plek vir 12) 18 5 1 5 61 Palmiet Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 13:00 -34.3417703 19.0069248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang