Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

All Rounder Holiday Homes

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Palmietstraat 61, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 R2 338 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

All Rounder Holiday Homes is geleë op die skilderagtige R44, aan die rand van die mees bio-diverse vallei op die planeet, die Kogelberg Biosfeer. Hierdie area is uiters gewild vanweë sy sandstrande en duine, natuurskoon, berge en staproetes, en is die perfekte ligging vir walviskyk.

Dié gerieflike huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens en kan op versoek in 2 koninggrootte-beddens omskep word. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede gedeelde badkamer het 2 storte, 'n toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet met 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n volledig toegeruste kombuis en 'n gerieflike sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas, kisvrieskas, mikrogolfoond en 'n ontbythoekie. Buite is 'n wasbak met warm water. Die huis beskik oor 'n binne- en buitebraai, met alle braaitoebehore. Daar is parkeerplek beskikbaar vir 3 voertuie agter 'n afstandbeheerde hek. Vir gaste se vermaak is daar 2 TV's met volledige DStv, 'n pooltafel, vingerbord en veerpyltjiebord. Gaste moet saam met eie veerpyltjies bring.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir All Rounder Holiday Homes
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Palmietstraat 61, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink All Rounder Holiday Homes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
R2 750 R2 338
per nag (plek vir 12)
Vanaf R2 750
R2 750 R2 338
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Palmietstraat 61, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c11ea2701be9e5ac44fd78bd8d95eda2187f202a10f0c5037da6f17168825183ff8cd8519faf89635970b713a20042d8752?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 338 per nag (plek vir 12) 18 5 1 5 61 Palmiet Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 13:00 -34.3417703 19.0069248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang