Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Cottage & The Granadilla

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 37, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Cottage & The Granadilla bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Montagu. Daar is 'n hoofhuis en 'n aparte kothuis.

Aloe Cottage is die hoofhuis en bied slaapplek aan 4 gaste en The Granadilla is 'n aparte kothuis wat slaapplek aan 2 gaste bied. Beide eenhede het sy eie ingang op die perseel.

Aloe Cottage beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

The Granadilla het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Beide eenhede het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Aloe Cottage het 'n elektriese oond. Elke eenheid het 'n sitarea en gratis WiFi.

The Granadilla lei na 'n privaat tuin en binnehof. Aloe Cottage het 'n privaat tuin en onderdakstoep met 'n tafel, stoele en ingeboude braai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Aloe Cottage & The Granadilla
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liesl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Joubertstraat 37, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe Cottage & The Granadilla het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 37, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48cf56cf47095b26d4369770f03a9c80d0b457c3f4c774c8d1b0cf94cc1a1763a2908f0ec9fea5057028d29aaa8e0bb6a619?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 37 Joubert Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.784792768327 20.123307471164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang