Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Cottage & The Granadilla

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liesl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Aloe Cottage & The Granadilla
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anscha Z - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anscha Z

Die blyplek kan ek aanbeveel.

Aloe Cottage is pragtig en gerieflik. Alles wat jy benodig om lekker te kuier oor 'n naweek, is daar. Die braaistoep het seilmure wat jy kan laat afsak, so ons was goed beskut teen die Augustus aandkoue. Die huis is in die ouer woonbuurt geleë en die argitektuur en tuine in die omgewing is besonders. Dit was stil en rustig en pragtig om na die voëltjies te luister.

Aloe Cottage & The Granadilla se terugvoer

Hi Anscha, baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het Aloe Cottage gerieflik en skoon gevind in 'n omgewing wat julle laat rus! Baie groete, Liesl en span

Aloe Cottage & The Granadilla
Julia T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia T

Perfekte wegbreek plekkie.

Alles was baie mooi en netjies. Dankie vir julle gasvryheid. Kaggeltjie het alles lekker warm gemaak. Sal beslis weer kom.

Aloe Cottage & The Granadilla se terugvoer

Hi Julia,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is baie bly dat julle welkom gevoel het en dat die kaggel die winterkoue draagbaar gemaak het! Dit is vir ons belangrik dat julle die huis skoon en aan die kant gevind het, en dat julle tevrede was met die omgewing waarin die woning is.

Ons huis in Montagu sal julle in die toekoms weer welkom heet.

Vriendelike groete
Liesl

Aloe Cottage & The Granadilla
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 37, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48cf56cf47095b26d4369770f03a9c80d0b457c3f4c774c8d1b0cf94cc1a1763a2908f0ec9fea5057028d29aaa8e0bb6a619?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 37 Joubert Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.784792768327 20.123307471164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang