Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riska D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantasties. Dit was 'n hemelse wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kort, maar rustig en verrykend. Al was die een aand oorslaap baie kort, was dit baie lekker om by 'n skoon en netjiese plek in te stap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Aloe Cottage
Hi Johan, Baie dankie vir jou terugvoering! Ons is bly dat jy die plekkie skoon en netjies gevind het, en baie sentraal geleë in die dorp. Baie dankie.

Anscha Z
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Die blyplek kan ek aanbeveel. Aloe Cottage is pragtig en gerieflik. Alles wat jy benodig om lekker te kuier oor 'n naweek, is daar. Die braaistoep het seilmure wat jy kan laat afsak, so ons was goed beskut teen die Augustus aandkoue. Die huis is in die ouer woonbuurt geleë en die argitektuur en tuine in die omgewing is besonders. Dit was stil en rustig en pragtig om na die voëltjies te luister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Aloe Cottage
Hi Anscha, baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly julle het Aloe Cottage gerieflik en skoon gevind in 'n omgewing wat julle laat rus! Baie groete, Liesl en span

Julia T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Perfekte wegbreek plekkie. Alles was baie mooi en netjies. Dankie vir julle gasvryheid. Kaggeltjie het alles lekker warm gemaak. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Aloe Cottage
Hi Julia, Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is baie bly dat julle welkom gevoel het en dat die kaggel die winterkoue draagbaar gemaak het! Dit is vir ons belangrik dat julle die huis skoon en aan die kant gevind het, en dat julle tevrede was met die omgewing waarin die woning is. Ons huis in Montagu sal julle in die toekoms weer welkom heet. Vriendelike groete Liesl

Carentia H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Amazing 100. We had such an amazing stay, nice, cosy, clean. We loved everything about Aloe Cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl
Aloe Cottage
Hi Carentia, thank you for your feedback! Thank you that you loved the place, and also, that you left the place as new. We do appreciate it. Kind regards, Liesl

Sumarie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Dit was 'n kort kuier maar baie lekker. Dit is 'n baie oulike plekkie en definitief waarde vir my geld gekry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Aloe Cottage
Hi Sumarie, Baie dankie vir jou boodskap. Die span is baie bly jy het die klein plekkie geniet en waarde vir jou geld gekry - dis so belangrik! Ons hoop ons sien jou weer. Baie groete

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Baie lekker! Rustig, gemaklik en skoon!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl
Aloe Cottage
Hi Johan, Dankie vir jou terugvoering. Dit is vir ons belangrik dat die plek skoon moet wees vir ons gaste, en dat hulle dit so moet ervaar. Baie dankie! Ons hoop ons sien julle weer! Baie groete, Liesl

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 37, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc26704470c4daf2b61d86e5965af1e3808f56424cccf6cc46008610fe7c746f07842d04e078a4bff11231c87672de90b1767?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 37 Joubert Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.784792768327 20.123307471164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang