Anchor's Rest
Beskrywing
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Twee addisionele gaste kan op 'n slaapbank in die leefarea slaap. Daar is 'n dagbed vir gaste wat nie 'n slaapbank wil deel nie. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n induksie-kookplaat toegerus. Daar is 'n slim-TV met Netflix. 'n Aparte leefarea en eetarea het Franse deure en lei na die tuinarea en stoep. Die verblyf word deur rugsteunbatterye en omskakelaars aangedryf. Die ligte, TV en WiFi sal tydens beurtkrag beskikbaar wees.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders bo 7 is welkom.
Rook is slegs toelaatbaar op die privaat stoep.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Pebbles is die kleinste kamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed asook 'n en suite-stort. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, induksie-kookplaat en 'n mini-oond toegerus. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix. Franse deure lei na 'n tuinarea en stoep met braaigeriewe. Die verblyf word deur rugsteunbatterye en omskakelaars aangedryf. Die ligte, TV en WiFi sal tydens beurtkrag beskikbaar wees.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders bo 7 is welkom.
Rook is slegs toelaatbaar op die privaat stoep.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Starfish is 'n gesin-suite met 'n privaat ingang en slaapplek vir 4 gaste. Die suite het 'n ruim oopplan-slaapkamerarea en leefarea wat 'n koningingrootte-bed het. Daar is 'n aparte klein kamer met 2 enkelbeddens. Die volle badkamer het elk 'n stort en bad. Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is vir ligte-selfsorg. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix. Dié eenheid het 'n stoep met braaigeriewe en stoepmeubels. Die verblyf word deur rugsteunbatterye en omskakelaars aangedryf. Die ligte, TV en WiFi sal tydens beurtkrag beskikbaar wees.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders bo 7 is welkom.
Rook is slegs toelaatbaar op die privaat stoep.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Whale Cottage het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, oond, eetgerei, breekware, induksiestoofplaat en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie kamer het ook 'n slim-TV met Netflix. Die verblyf word deur rugsteunbatterye en omskakelaars aangedryf. Die ligte, TV en WiFi sal tydens beurtkrag beskikbaar wees.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders bo 7 is welkom.
Rook is slegs toelaatbaar op die privaat stoep.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Seagulls is 'n ruim solder-suite met 'n tikkie romanse, ideaal vir 'n wittebrood. Die suite het 'n uitsig op die berge en 'n blik oor die see. Daar is 'n klein stoep met 'n ingangsarea asook 'n Weber-braai. 'n Kompakte kombuisie is beskikbaar. 'n Stel trappe lei na die boonste kamer wat 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix. Buite is daar 'n stel trappe wat na die swembad, privaat binnehof en tuin lei. Die verblyf word deur rugsteunbatterye en omskakelaars aangedryf. Die ligte, TV en WiFi sal tydens beurtkrag beskikbaar wees.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders bo 7 is welkom.
Rook is slegs toelaatbaar op die privaat stoep.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westcliff-weg 90, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang