Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchor's Rest

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Charlene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ek het onlangs die voorreg gehad om by Anchor's Rest te bly, en ek moet sê dit het al my verwagtinge oortref. Ons het baie heerlik gebly en die atmosfeer was ontspanne. Hartlike gasvryheid. Die skoonheid van die gastehuis was onberispelik. Deurdagte geriewe. Die dekor van die kamer was smaakvol en het 'n gesellige atmosfeer geskep, perfek vir ontspanning na 'n dag van verkenning. Skilderagtige omgewing en toeganglik na die see en berg - voetstappaadjies van die mooie Hermanus. Die ligging van die gastehuis was ideaal. Dit was gerieflik naby landmerke, besienswaardighede of gewilde areas wat maklike verkenning van die omgewing moontlik gemaak het. Ek beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan vir enige individu wat 'n toevlug soek wat luuksheid, gemak, en hartlike gasvryheid kombineer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

The venue, location and hosts were excellent. We stayed for my birthday weekend and had a really great time. The units were clean and fitted with modern appliances. We had everything we needed. Karien and Sean were excellent hosts. friendly and very helpful and made us feel special. Communication was quick and effective. One of the best stays I've had in years.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Enjoyable. Very pleasant stay. The rooms were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gawie V
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

'n Wonderlike tyd/verblyf gehad. Goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel aan. 'n Wonderlike tyd/verblyf gehad. Goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel aan toekomstige reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brand C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Pragtige privaat eenheid. Hierdie is ons 2de besoek aan Anchor's Rest en ons sal beslis weer terugkom. Die eenhede is goed toegerus met Nespresso-koffiemasjiene, gas, sowel as induksie-stowe. Daar is ook voorsiening gemaak vir beurtkrag wat 'n groot pluspunt is. Die bed en beddegoed is goeie kwaliteit en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moenierah S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2022

Amazing. It was pleasant, quiet and close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Faith T
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2022

Nice stay. Great location and the apartment is very neat. Was just disappointed that the swimming pool was not cleaned as we wanted to swim the afternoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helmut K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

Nice place and has all as is advertised. The bedroom window handles are very loose, and difficult to close the windows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karien
Anchor's Rest
Thank you for visiting Hermanus and your kind review. We will fix the window handles. All the best.

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Skoon, gemaklik en goed toegerus. Pragtige en skoon eenheid met privaatheid van ander gaste. Rustige atmosfeer. Ryafstand van winkels en strandfront.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Minette R
1 nag
5.0
Jan 2021

Ek en my dogter het een nag in Anchor's Rest oorgeslaap tydens ' n kort wegbreek. Ek was baie beïndruk met die vriendelike verwelkoming en gasvryheid. Ons eenheid was baie netjies en goed toegerus en heerlik privaat. Baie naby die see en staproete. Het die ontspanne en rustigheid terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westcliff-weg 90, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b676d4ec433cea35bb0d866b2536f91613068eb50d32bb95ea39a2ee9bfb1d0f0005f79112f32504a0b09d6f0924bc471ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 90 Westcliff Road Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.429263 19.225622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang