Anchor's Rest
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westcliff-weg 90, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Anchor's Rest is in die klein kusdorpie Hermanus, 120 km vanaf Kaapstad, geleë. Anchor's Rest is 150 m vanaf die bekende kranspaadjies wat spog met die beste landgebaseerde walviskykery in die wêreld, en net 1,5 km se stap na die dorpskern. Dit lê tussen die historiese Ou Hawe, in die dorpie, en die Nuwe Hawe met sy restaurante binne stapafstand. Die sjampanjelug, Blouvlagstrande, skouspelagtige bergnatuurreservaat, pragtige gholfbaan en ander buitemuurse doendinge maak Hermanus 'n gewilde vakansiebestemming.
Selfsorgverblyf word in 4 aparte suites gebied, elk met sy eie privaat ingang, patio en tuinareas, en braaigeriewe. Elke kombuisie het eetgerei, breekware, 'n yskassie onder die toonbank, 'n induksie-kookplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, oorhoofse waaiers en 'n mikrogolfoond. Gratis WiFi en 'n slim-TV word in elke eenheid voorsien.
Swembad met ontspannende sonstoele en skaduryke tuinarea is beskikbaar vir gaste. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Karien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Westcliff-weg 90, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Anchor's Rest het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westcliff-weg 90, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang