Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchor's Rest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westcliff-weg 90, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Anchor's Rest is in Hermanus, net 120 km vanaf Kaapstad. Anchor's Rest is net 150 m vanaf die bekende kransvoetpaaie wat spog met die wêreld se beste grondgebaseerde walviskyk. Dit is ook net 1.5 km vanaf die middedorp. Die perseel is tussen die historiese Ou Hawe en die Nuwe Hawe wat restaurante het en ook stapafstand vanaf die perseel is. Die sjampanje-lug, Blouvlagstrande, skouspelagtige bergnatuurreservaat, mooi gholfbane en ander buitelug-doendinge maak van Hermanus die ideale vakansiebestemming.

Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorgsuites, elk met 'n privaat ingang, stoep, tuinareas en braaigeriewe. Verder het elke kombuisie 'n ondertoonbank-yskassie, 'n induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaiers, eetgerei, breekware en 'n mikrogolf. Gratis WiFi en 'n slim-TV is beskikbaar in elke eenheid.

'n Swembad, sonstoele en skaduryke tuin is beskikbaar vir gaste. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Charlene M
Saam met lewensmaat
5.0
Ek het onlangs die voorreg gehad om by Anchor's Rest te bly, en ek moet sê dit het al my verwagtinge oortref. Ons het baie heerlik gebly en die atm...
Sien meer
Aug 2023
Wesley V
5.0
The venue, location and hosts were excellent. We stayed for my birthday weekend and had a really great time. The units were clean and f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Justin C
Saam met vriende
4.8
Enjoyable. Very pleasant stay. The rooms were great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Brand C
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige privaat eenheid. Hierdie is ons 2de besoek aan Anchor's Rest en ons sal beslis weer terugkom. Die eenhede is goed toegerus met Nespresso-koff...
Sien meer
Des 2023
Gawie V
4.4
'n Wonderlike tyd/verblyf gehad. Goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel aan. 'n Wonderlike tyd/verblyf gehad. Goeie waarde vir geld. Sal beslis a...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Westcliff-weg 90, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anchor's Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westcliff-weg 90, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b676d4ec433cea35bb0d866b2536f91613068eb50d32bb95ea39a2ee9bfb1d0f0005f79112f32504a0b09d6f0924bc471ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 90 Westcliff Road Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.429263 19.225622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang