Andante
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Swemhanddoeke word by die swembad voorsien. Bring asb. jou eie strandhanddoeke en sambreel saam.
Daar is 'n Nespresso-koffiemasjien en jy kan jou eie kapsules saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Straat 71, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap