Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Andante

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 71, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Andante is in die gewilde woonbuurt Voëlklip in Hermanus geleë en bied slaapplek aan tot 8 mense.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers met ekstra-lengte dubbelbeddens, en 3 badkamers; 3 van die kamers maak oop op 'n houtdek en swembadarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging en het 'n en suite-badkamer. Die ander 3 kamers het plafonwaaiers. Twee van die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, en die vierde kamer maak gebruik van 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, asook 'n Nespresso-koffiemasjien; gaste is welkom om hul eie Nespresso-peule saam te bring. Etes kan by die eetarea geniet word, en gaste kan in die sitkamer ontspan.

'n Binne- en buitebraai-area is beskikbaar vir gebruik. Gaste kan van die swembad gebruik maak en swemhanddoeke word voorsien. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Andante is sowat 1 km vanaf die gewilde Voëlklip- en Grottostrand. Hermanus bied 'n verskeidenheid restaurante, stalletjies, winkels en uitkykpunte vir walviskyk. Verskeie doendinge soos abseil, ritslyntoere, bergfietsry, haaihokduik en meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Andante
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 5de Straat 71, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Andante het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 71, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAywNx6843LGKeAy0ZVX6kNeUR9taOcnuWm3BAdFXO3D9SWIIHSR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 71 5th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.404828722006 19.277994457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang