Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Rest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal weer gaan. Baie cosy en het alles wat 2 slaapers selfsorgeenheid nodig het. Die matras kan maar vervang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Rus, vrede en pragtige klanke van die see! Die rustigheid en uitsig was voedsel vir die siel. Ansie is gasvry en ons is bederf met lekkernye. Die selfsorg eenheid beskik oor alles wat benodig mag word. Sal definitief weer wil teruggaan! Dis cozy en laat jou met 'n warm gevoel in die hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Awesome stay. Very comfortable and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was beslis nie ons laaste besoek nie! Dit was ongelooflik lekker en baie rustig. Daar was selfs 'n peuselhappie en sap vir ons met ons aankoms! 'n Gasvrou duisend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Angels Rest
Baie dankie. Ek is so bly dat julle dit geniet het!

Waseema P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Great place while on holiday. Ansie was a great host, extremely accommodating and willing to assist. The place itself is enough with everything you need while on holiday. Close to the beach and the kids had so much fun. I will recommend this place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Geniet. Baie lekker gebly. Dit was 'n goeie rus kans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Sal definitief aanbeveel. Vreeslik lekker gekuier, ons was vriendelik ontvang en die gasvrou het uit haar pad gegaan om alles so gerieflik moontlik te maak. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal weer gaan en aanbeveel. Ja, mooi plekkie. Rustig en baie mooi natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfect relaxing getaway venue. The perfect getaway with a wonderful host. Thank you. The separate cottage has everything one needs, the perfect setting, clean, comfortable and all self-catering needs covered. We could not have asked for a better weekend. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Angels Rest
Thank you! I'm so glad that you enjoyed your time with us. It was great to have you. You're always welcome.

Francis J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit is 'n mooi en rustige plek waar jy stilte kan soek. Wat ek kan sê, is dit was die beste naweek vir ons. Net wat ons nodig gehad het. Ek sal Angels Rest enige tyd weer definitief kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Angels Rest
Thank you! It was a pleasure hosting you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R500
R500 R333
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R333
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphinium-straat 20, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19ef0c0d79223fee7ec3e9fb30317cd8dcf4b2d53670152232ab786686472d3ae1d9d753e70ccea4c6358521c1a84bd9bc37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R333 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 20 Delphinium Street Blue Horizon Bay 6002 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9700863 25.2618521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang