Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angels Rest

Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 6 Sep 2024 tot 29 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphinium-straat 20, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
  • Vanaf R500 R333 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Angels Rest het 'n selfsorgwoonstel, -houthuisie en -boektiekkamer op die eienaar se perseel in Blue Horizon Bay in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en buite die stadsgedruis.

Elke eenheid het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea in die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank wat ideaal is vir 2 klein kinders. 'n Enkelkampbedjie met 'n matras en 'n bababedjie met 'n matras kan voorsien word.

Die houthuisie se slaaparea het 'n koningingrootte-bed. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet wat van die kombuisie af lei wat toegerus is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en ingeboude kaste met 'n paar kooktoebehore.

Die eenhede het ook 'n TV met die volle DStv-pakket en braaigeriewe. Die boetiekkamer het 'n koningingrootte-bed. Die TV in die slaaparea het Netflix en Showmax.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 2 voertuie per eenheid en Angels Rest is stapafstand van die strand en net 45 km van die middestad af.

Let wel dat die hut nie 'n see-uitsig het nie. Die woonstel en boetiekkamer het 'n see-uitsig vanaf die braai-area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Pierre V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer gaan. Baie cosy en het alles wat 2 slaapers selfsorgeenheid nodig het. Die matras kan maar vervang word.
Aug 2024
Anita S
Gesin met tieners
5.0
Rus, vrede en pragtige klanke van die see! Die rustigheid en uitsig was voedsel vir die siel. Ansie is gasvry en ons is bederf met lekkernye. Die self...
Sien meer
Aug 2024
Amanda M
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome stay. Very comfortable and friendly people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Judy H
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was beslis nie ons laaste besoek nie! Dit was ongelooflik lekker en baie rustig. Daar was selfs 'n peuselhappie en sap vir ons met ons aankoms! 'n...
Sien meer
Jul 2024
Waseema P
Gesin met klein kinders
5.0
Great place while on holiday. Ansie was a great host, extremely accommodating and willing to assist. The place itself is enough with ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Delphinium-straat 20, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
  • Gaste dink Angels Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R333
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R333
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphinium-straat 20, Blue Horizon Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19ef0c0d79223fee7ec3e9fb30317cd8dcf4b2d53670152232ab786686472d3ae1d9d753e70ccea4c6358521c1a84bd9bc37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R333 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 20 Delphinium Street Blue Horizon Bay 6002 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9700863 25.2618521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang