Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Hartenbos - Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Tertia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons sal beslis weer daar gaan kamp, net vir langer as 'n week! Ons het gekamp in E-blok onder teen die see. Dit was fantasties! Ongelooflik netjiese ablusie, veilig en vriendelike diens. Mede-kampers ook baie ordentlik en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Dit was heerlik en ons sal graag weer wil besoek. Die geriewe was skoon en netjies en naby aan die strand en pretpark waar ons wou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stay was very very nice. The only problem is we cannot allocate requested plots for camping as only ATKV system can view and allocate plots.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zureta M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Tent kamp was heerlik, badkamers netjies, skoon altyd. Veilig gevoel. Ons het ons regtig vreeslik baie geniet met ons tentkampeering. Kinders het baie lekker in die see geswem en die waterpark was ook 'n hoogtepunt. Ons het die paadjie lekker gestap en veilig gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alicja V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Baie lekker. Ja, baie lekker kampterrein. Naby aan die strand geleë. Stapafstand vanaf winkels.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2025

Baie duur vir wat jy kry. Baie besig. Badkamer stort water dam op. Ablusies kort aandag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Roan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
0.0
Jan 2025

Top vakansie. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Die kampeerterrein was netjies en skoon, so ook die ablusieblokke. Wat goud werd is by ATKV Hartenbosch, is die feit dat alles loopafstand van jou kampeerterrein is. Die kort tydjie wat ons daar was, het ons baie geniet en wil beslis vanjaar weer gaan, dis nou as ons plek kry.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Danielle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlike en veilige vakansie. Ons het heerlik gebly by ATKV. Sal beslis weer daar gaan kamp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Het 'n wonderlike tyd gehad. Was heerlik. Kampeergeriewe baie goed. Ons het die tyd daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2553

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R508
R 508 R 356
per nag (plek vir 6)
Vanaf R508
R 508 R 356
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2946 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf37cb16c9ff34e9f9fd612f4dd18816c24017dc33ead360621d19001dfa98a54b3534e56e89952e1b5814ccffcb2475b0787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R508 nouVanaf R356 per nag (plek vir 6) 70 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124998594653 22.112379860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang