Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ATKV Hartenbos - Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johane V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Netjies en gemaklik. Ons het die kuier baie geniet! Die terrein en geriewe is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Net 'n plesier gewees. Was 'n groot plesier. Die ablusiegeriewe is tops en so goed uitgeleg. Kampplek is netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonicia V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ons as gesin het baie lekker gekamp, lieflike seeuitsig! Ons het baie lekker gekamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Winderige maar onvergeetlike lekker naweek. Ongeag die sterk wind was dit 'n goeie ervaring. Sal beslis weer besoek. (Dalk net in karavaan as die weer weer so is. ). Die sekuriteitsman van Vrydagaand (Sipho) was baie gaaf en behulpsaam omrede ander voertuie op ons plot parkeer het. Hy het die eienaars gesoek en ons gehelp om hul te skuif sodat ons plot beskikbaar was. Die patrolering deur die nagte was ook tops. Baie veilig gevoel. Sa weer verblyf deur die webtuiste ook boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin E
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lekker. Geen klagtes, was baie lekker en die badkamers is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Was lekker, die staanplek was net te klein en daar was 'n gesukkel met ons voertuig. Van die staanplekke is maar baie klein vir 'n tent, sleepwa en groot voertuig. Dit was 'n gesukkel met ons voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Amazing! Skoon, veilig, vriendelike diens en vriendelike mense en baie baie vei. Absoluut. Dit was die lekkerste en mooiste en skoonste kampplek wat ons al by was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelizka V
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Ons het lekker gebly by die see. Ons het wakker geword met die golwe. Ons het lekker gebly by die see. Dit was lekker om op te staan en die see te sien. Ons kon sommer net afstap strand toe en na die swembad toe. Dit was baie lekker. Ons sal enige tyd weer Hartenbos toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michaela F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Very enjoyable some minor hassles. Two minor complaints: the ablution block is locked, and you need to carry around the key to unlock it every time you have to go to the toilet, and the other issue is that there are no braais available on the site. This should have been made clear during the booking process, as having a braai facility on the camp site is normal for campsites.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Uitstekende ligging. Lekker gekamp. Weer was lekker warm. Kan dalk paving pak om op te staan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

ATKV Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 2297

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R508
R508 R356
per nag (plek vir 6)
Vanaf R508
R508 R356
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2946 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldahna-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7b4fc74b84106a862695e0adeb2571c2bf88967f73a0a90c8d3c503a613b4c07c2e78655e431bb9dd57e33c7b63a631ad8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R508 nouVanaf R356 per nag (plek vir 6) 51 5 1 5 Saldahna Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124998594653 22.112379860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang