Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Auberge Burgundy Boutique Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Lynne B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Lovely hotel and location. Lovely location and room. Superb breakfast. Staff were very helpful. They stored our cases whilst we did the Camino.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoffel L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Heerlike Franse gevoel in RSA. Aangenaam en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
Auberge Burgundy Boutique Hotel
Liewe Christo Dankie dat jul by ons gebly het. Ons is bly julle het n lekker tyd gehad en sien daarna uit om julle weer te verwelkom in die toekoms. Groete Auberge span

Henriette S
1 nag
4.8
Aug 2022

Is verwelkomend ontvang. Personeel is puik. Alles is mooi, skoon, ligging is wonderlik. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit beslis aanbeveel om daar te bly. Persoonlike verwelkomingsbrief het dit next level gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chantelle
Auberge Burgundy Boutique Hotel
Goeie more Henriette Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons is baie bly julle het jul tyd saam met ons geniet. Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms Groete, Auberge Burgundy span

Migail D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Awesome, relaxing, clean and hospitable. It was a fantastic location, great staff and wonderful service. The breakfast was also fantastic! Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Harbour-weg 16, Hermanus, Kaapstad, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadcae004f0bcc5a2473d29e2ea3bb7b8f1748cc73a2f76651404e1c6effe47dd76ffd0fa6861517336921d6b64a8bee658e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 820 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 16 Harbour Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.421103347569 19.242664737435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang