Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bahia Formosa Stars Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odd Plot-weg, Plaas 303, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bahia Formosa is 'n knus selfsorg-eenheid in The Crags, sowat 33 km vanaf Plettenbergbaai-lughawe en 17 km vanaf Nature's Valley. Dit is die perfekte toevlugsoord vir paartjies wat op soek is na rustigheid in die natuur, wat 'n unieke kans bied om 'n besige lewens te ontsnap en rustige refleksie vir 'n paar dae te geniet.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 en suite-slaapkamer, gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank. Daar is ook 'n solder-sitarea met 360-grade-uitsigte oor die omliggende fynbos, valleie en berge wat via 'n leer toeganklik is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite die eenheid het gaste toegang tot 'n onderdakstoep, draagbare braaigeriewe, buitesitplek en 'n privaat swembad. Die kothuis is heeltemal van die rooster af met sonpanele, varsreënwatertenks en 'n gevorderde bio-afbreekbare rioolstelsel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Odd Plot-weg, Plaas 303, The Crags, 6602, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odd Plot-weg, Plaas 303, The Crags, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62d0da7b7d4ef12ebaef8924961392c1919995bd2e2df5da236c7df76cb83e40f574a035259aff3d48a6b9b52aa9bbad1a48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2) Odd Plot Road Farm 303 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.964939 23.508127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang