Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bahia Formosa Stars Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odd Plot-weg, Plaas 303, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bahia Formosa Stars Cottage is 'n knus selfsorgeenheid in The Crags, ongeveer 33 km vanaf Plettenbergbaai en 17 km vanaf Nature's Valley. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat in die natuur wil ontspan.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n rusbank en die sitarea op die solder wat met 'n leer bereik word, het 'n 360 grade-uitsig oor die fynbos en valleie en op die berge. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n onderdakstoep, draagbare braaigeriewe, sitplek en 'n privaat swembad. Die verblyf is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het sonpanele, varswatertenke en 'n bioafbreekbare rioolstelsel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Odd Plot-weg, Plaas 303, The Crags, 6602, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odd Plot-weg, Plaas 303, The Crags, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62d0da7b7d4ef12ebaef8924961392c1919995bd2e2df5da236c7df76cb83e40f574a035259aff3d48a6b9b52aa9bbad1a48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2) Odd Plot Road Farm 303 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.964939 23.508127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang