Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayside Bliss Studio Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kathleen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

The bed was very comfortable. The place was great except for the shower. The water was lukewarm and the shower head needs replacing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thasha V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Heerlik gebly, skoon en netjies. Het baie lekker gebly, buitegrasie was groot genoeg vir 4 honde, verblyf was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie stil en rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly. Mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus K
1 nag
5.0
Nov 2024

Het alles wat jy nodig het met kwaliteit toebehore. Die eienaars het ons baie vriendelik ontvang en laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendry M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Everything we expected and more and well situated. Pleasant host with everything to make for a comfortable, pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nastasha B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Heerlike kuier saam my ma by Bayside Bliss Studio Apartment. Ek en my ma het baie lekker gebly in die pragtige plekkie. Dit was rustig en perfek vir ons om te ontspan. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en gasvry. Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker tye. Baie vriendelike mense, en 'n lekker plekkie om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang, dit is skoon, netjies en volledig toegerus met die nodige. Baie veilig en goeie sekuriteit, parkeer binne die erf. Omring met elektriese heining. Veiligheidshek voor deur. Ideale naweek verbly, sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandra H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Geskikte oornag plek. Ons was baie vriendelik ontvang. Die plek het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erasmus-rylaan 25, Somerstrand, Gqbergha, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1af054569df4037cc376e58658a02ae526ff6264e8bff3faba555ec9077a282d4b3246e5965f47da3a59637d12336c750d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 25 Erasmus Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.993624602684 25.662899568717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang