Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayside Bliss Studio Apartment

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hendrik P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker tye. Baie vriendelike mense, en 'n lekker plekkie om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang, dit is skoon, netjies en volledig toegerus met die nodige. Baie veilig en goeie sekuriteit, parkeer binne die erf. Omring met elektriese heining. Veiligheidshek voor deur. Ideale naweek verbly, sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandra H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Geskikte oornag plek. Ons was baie vriendelik ontvang. Die plek het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

It is a great self-catering unit, which makes it feel like home! Thanks Karen! I was welcomed by Karen after agreeing on the time to meet. She is friendly and very helpful. She checked in on me regularly to make sure I had everything I needed. It is a great self-catering unit, which makes it feel like home. Thanks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Our overall stay was wonderful. Would definitely stay there again. Was in a great location. Very clean and comfortable, and the owners went out of their way to make us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henny V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker gebly en die studio was mooi en netjies. Eie ingang en sitplek buite. Dit was 'n mooi en netjiese plek. Baie vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Will be back again soon. Very comfortable. Felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Lekker wegbreek met heerlike beddegoed en beddens. Ons het heerlik gebly, was skoon en gemaklik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bayside Bliss Studio Apartment
Hi Marle. Baie dankie en ek is baie bly om te hoor dat julle die tyd by ons geniet het. Sien julle weer!

Maria S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderful. Lovely cosy place with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bayside Bliss Studio Apartment
Baie dankie Maria dat julle by ons gebly het, en ons is bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer te sien.

Sally C
1 nag
5.0
Jan 2024

Fabulous stay. Modern and beautifully furnished apartment, that was spotlessly clean. Friendly hosts that were great with communicating. Safe parking and a pleasant outdoor area. Very secure and safe in a quiet neighbourhood close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erasmus-rylaan 25, Somerstrand, Gqbergha, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1af054569df4037cc376e58658a02ae526ff6264e8bff3faba555ec9077a282d4b3246e5965f47da3a59637d12336c750d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 25 Erasmus Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.993624602684 25.662899568717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang