Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baywatch Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Shireen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fabulous. A fabulous stay in a beautiful location. Breakfasts were delicious with generous portions. Hosts were attentive, friendly and helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Guest House
Thank you for the wonderful review.

Anika H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal beslis aanbeveel. Baie rustig en mooi, ek sal dit beslis aanbeveel. Die kliëntediens is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rensha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Loved it. Was absolutely amazing. Felt like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shirley
Baywatch Guest House
Thank you for the lovely review Jason.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shirley
Baywatch Guest House
Thank you for the lovely review. We do have self-catering units, but you unfortunately booked into the guest house. Should you come to Paternoster again, have a look at Baywatch Penthouse, Villa or Cottage.

Yvonne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fabulous. Fabulous guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Baywatch Guest House
Dear Yvonne Thank you for the lovely review. We hope to see you again. The Baywatch Team

Vasti S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Vriendelikheid, hartlikheid, natuurskoonheid op jou voorstoep, niks te veel moeite vir eienaar. Love dit. Vir seker 'n plek om te besoek, 'n gem van 'n plek, in die hartjie van unieke natuurskoon. Vriendelikste eienaar by gastehuis, lekkerste ontbyt wat met baie liefde gemaak is, alles was net 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danile N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

My man se antwoord is: te kort. Ons was aangenaam verras deur Paternoster. Dis 'n pragtige dorpie met 'n verskeidenheid van eetplekke. Die strand self is ook baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karien E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Die verblyf is van hoogstaande gehalte, luuks, uiters netjies en ontbyt is heerlik en keurig voorberei. Ons is egter baie teleurgesteld in die webblad se Covidregulasies. Ons dogter en haar man kon nie by ons aansluit nie, weens Covid. Ons het ook my dogter se bewys byderhand gehad dat sy wel om Covid-redes nie kan kom nie. Baywatch Guest House was egter nie bereid om 'n terugbetaling te maak of 'n later datum beskikbaar te stel vir die twee nagte verblyf nie. Hulle het wel later aangebied dat hulle een nag verblyf kan kry, maar hulle verbeur dit as hulle nie 'n tweede nag ook slaap teen 1450. 00. Dit is vir ons 'n uitbuiting en ons voel teleurgesteld in die webblad. Ons voel die regulasie is baie rigied en ons sal liewers volgende keer van 'n ander platvorm gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shirley
Baywatch Guest House
Dankie vir die pragtige resensie van Baywatch Gastehuis. Ek is jammer dat jy uitgebuit voel omdat jy nie 'n volle terugbetaling gekry het vir die versuim in een van die kamers wat jy bespreek het nie. Hierdie kamer is deur jouself bespreek op 23 Oktober, ons het die kamer in goeder trou vir jou gehou totdat jou groep ingeboek het op die 20 December. As jy ons voor aankoms ingelig het, sou ons dalk 'n bietjie anders na dinge gekyk het aangesien ons dalk die kamer kon herverhuur. Ons was nie verplig om jou enigsins terug te betaal nie, aangesien ons nie opdaag nie, maar het in goeie trou probeer om jou halfpad te ontmoet.

Ronel A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Heerlik gebly en gerus. Paar tree deur 'n oulike tuin tot op die strand. Personeel vriendelik en behulpsaam en het baie moeite gedoen met ontbyt. Kamer was silwerskoon en modern. Stoep was 'n aangename verrassing by die kamer. Sal werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shirley
Baywatch Guest House
Dankie vir die wonderlike resensie. Ons hoop om jou weer te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 99

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 710
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 710
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambyl-weg 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA131bc4ffa9fc8654a98d4fc027087eb4ba4f186a99695d98a1a8e68c315c158437a57fecf1008ea105a463a143e9e11ba836?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 710 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 6 Ambyl Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.804301886234 17.899153232574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang