Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bückerest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 143, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bückerest is op die eienaar se perseel met sy eie privaat ingang. Dit is in Hermanus, 'n kusdorpie suidoos van Kaapstad, in die Wes-Kaap, bekend as 'n walviskykbestemming.

Die groot kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n kindergrootte-matras. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die kamer het ook 'n etenstafel met stoele en is met 'n yskassie, ketel, broodrooster, lugbraaier en koffiemaker toegerus. Gaste kan op die onderdakstoep ontspan en 'n ete by die buite-eetarea geniet.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf is net 'n entjie se stap vanaf Voëlklip- en Grottostrand asook die bergroetes. Twee gesinsvriendelike restaurante en 'n goed toegeruste supermark is binne maklike stapafstand. Hermanus se middedorp, met al sy geriewe, is net 5 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • 8ste Straat 143, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 143, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd0a8db55a867cc85a66883d5db3ec568967f1d061cde52e0092d84941a7b6dc64c9abe9ffae21198abbd6eb30c0f48c8591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 143 8th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.4089501 19.2835945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang