Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Beach House on the Sea

Selfsorg
Di.
1ste1Apr
Wo.
2de2Apr
Do.
3de3Apr
Vr.
4de4Apr
Sa.
5de5Apr
So.
6de6Apr
Mo.
7de7Apr
Di.
8de8Apr
Wo.
9de9Apr
Beach House on the Sea
Slaapplek vir tot 4 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
R2 610
per eenh.
R2 610
per eenh.
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R250.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Deur te bespreek stem gaste tot die huisreëls in en neem asb. kennis dat 'n R2000 boete van gaste se deposito afgetrek sal word indien die volgende reëls nie nagekom word nie.

- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Geen ander gaste as dié waarvoor betaal word, word op die perseel toegelaat nie.
- Geen geraas moet gemaak word nie, aangesien die verblyf in 'n kompleks is en daar ander inwoners naby is.
- Rook in die verblyf is verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Uitklok is op die laatste om 10:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 377
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 377
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Summerseas 60, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1c35e4748324641859d8e409f8b9eb87efff238a8846af49f69a2d3967fb6ca2f2c690b9169e94910f09d26516d5f98a6f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 377 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Marine Drive Summerseas 60 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.986935 25.671501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011