Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach House on the Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Summerseas 60, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach House on the Sea bied selfsorg-vakansieverblyf in 'n lieflike woonstel met 'n pragtige see-uitsig in die hartjie van Somerstrand. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n vakansie by die see.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is en 'n eiland met stoele het. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en dit bied privaat toegang tot die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michael Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Marinerylaan, Summerseas 60, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach House on the Sea het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Summerseas 60, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1c35e4748324641859d8e409f8b9eb87efff238a8846af49f69a2d3967fb6ca2f2c690b9169e94910f09d26516d5f98a6f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Marine Drive Summerseas 60 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.986935 25.671501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang